Kei Sands Unit 9
6 gaste
1 slaapkamer
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Neptune Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kei Sands Unit 9 is 'n lieflike woonstel in Keimond en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met direkte toegang tot die strand. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Die woonstel bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die leefarea het 'n koningingrootte-bed en 'n tripelstapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n wasmasjien. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv en gemaklike rusbanke. Dié area lei na 'n balkon met sitplek en 'n Weber-braai.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad en sitplek buite.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Neptune Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Neptune Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang