+8

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Margeo A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlike kuier! Ons het ons naweek bitter baie geniet - die huisie is skoon en netjies. Ons is hartlik ontvang deur Rica en het sommer onmiddellik tuis gevoel. Marius se boodskap voor ons gearriveer het, het ook 'n riem onder die hart gelos (lekker om sulke boodskappe van die gasheer te ontvang). Loopafstand van die strand en die bonus is dat ons twee worsie-kinders saam kon gaan en so lekker op die strand kon baljaar. Julle sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Peacefully, beautiful and relaxed. Awesome stay, friendly host. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Jy sal nie spyt wees nie. Sielerus! Sit beslis hierdie eenheid op jou bucketlys. Loopafstand van die see, jy hoor heelaand die branders. Heerlik ingerig, van 'n stoepbraai tot 'n binne kaggel/stofie vir koue wintersaande. Netjies, skoon, gerieflik. En uitsonderlike gasheer. Jy sal nie spyt wees oor jou keuse nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Complete relaxation and rehabilitation from urban life. Very pleasant and enjoyable, comfortable and quiet. A very private venue for a relaxing holiday. A week is not long enough to appreciate the benefits of this venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mildre O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

An absolute gem — highly recommended. This beautifully decorated unit is a true gem in Dwarskersbos. We thoroughly enjoyed the lovely views and the short, easy walk to the beach. The accommodation is private, secure, and thoughtfully equipped with everything one could need. Communication with the owner was excellent, and the check-in process was seamless. An absolute pleasure to stay here — highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lise D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Ons het 'n heerlike naweek van ontspan gehad en soggens wakker geword met die see. Heerlik gebly by Kersbos Kaia.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Linda R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Lovely little cottage, ideal location. Wonderful little house, terrific location. The town is lovely, and the house's location is perfect - right at the edge of town so that you can see the renosterveld and walk to the beach. Good WiFi, good amenities in the house, comfortable bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustige, Weskus huisie, goeie ligging en naby die strand. Baie, baie lekker gebly, netjiese plekkie met rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pj G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantasties. Absoluut wonderlik. Dis nou ongelooflik lekker ontspannend met alles wat mens benodig. Marius is 'n wonderlike gasheer en so tegemoetkomend. Baie, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Meeurots Close, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA074ff1d7a03b5f0c6e29e45e9c235acee0cb037b7b6517095fc749fbb6b42b032406bf459faf323a1f27b49ac8066360aa91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 10 Meeurots Close Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.680873803141 18.247300916008
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang