+132

Kgalagadi Lifestyle Lodge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 186 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 km from Kgalagadi Transfrontier Park, Mier, 8814, Noord-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kgalagadi Lifestyle Lodge is in Mier in die Noord-Kaap geleë, 'n area wat vir pragtige roetes, voetslaanpaaie en ikoniese besienswaardighede, soos die Kgalagadi Oorgrenspark, Hakskeen Pan en Khomani Cultural Landscape bekend is. Dis die perfekte wegbreek vir gaste wat uit die stad wil ontsnap.

Verblyf word in verskeie chalets en kampeerplekke aangebied. Die eenhede sluit Luukse Chalets, Gesin-chalets, Standaard-chalets, Besigheid-chalets, Luukse Kampeer-chalets en Kampeerplekke in. Al die chalets het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, en 'n privaat ingang. Gaste moet hulle kampeertoerusting saambring.

Geriewe sluit 'n swembad, restaurant en veilige parkeerplek in. Gaste is welkom om aktiwiteite, soos voëlkyk, swem en wildkyk te geniet.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit voëlkyk, wildritte, begeleide staproetes en wynproe in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 595 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kobus D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende plek om te bly indien Kgalagadi vol is. Het baie lekker gebly, sal dit weer doen.
Nov 2025
Michael I
Saam met lewensmaat
5.0
Very enjoyable stay. Nice chalet. Clean and tidy. Lovely view. Very good restaurant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Ferdi M
5.0
Wonderlike ervaring in gerieflike omgewing. Sal hierdie plek elke dag aanbeveel. Hulle het 'n lieflike staproete en 4x4/sand roete op perseel met wild...
Sien meer
Okt 2025
George O
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier hier. Lieflike chalet, goed toegerus, pragtige uitsig, twee aande in die restaurant met die lekkerste biefstuk. Vriendelike personeel. ...
Sien meer
Okt 2025
Lizette H
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, skoon, rustig met uitsig oor die rooi duine! Goeie begin vir jou Kgalagadi Park besoek. Prys baie billik vir wat jy als kry, bonus is 'n he...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kgalagadi Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 595

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 5 km from Kgalagadi Transfrontier Park, Mier, 8814, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kgalagadi Lifestyle Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 186 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 km from Kgalagadi Transfrontier Park, Mier, 8814, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb3253e8abd444930a94116bcedf0497cfa8c669e505c8ef20e07ced54b06c38e8ad24d57512b817f0a8bfbb64bd96b291d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 595 5 1 5 5 km from Kgalagadi Transfrontier Park Mier 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.524568867558 20.604014721973
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang