Noord-Kaap Akkommodasie by Kgalagadi Lodge | LekkeSlaap
+37

Kgalagadi Lodge

  • Kapasiteit: 180 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 km vanaf die Kgalagadi Oorgrens-park, Askam, 8814, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kgalagadi Lodge bied selfsorg-chalets en kampeerplek net 5 km van die Kgalagadi Oorgrenspark af. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad se gedruis.

Verblyf word gebied in 26 chalets wat uniek en pragtig versier is en daar is ook groot kampeerplekke. Elke chalet bied slaapplek aan 2 tot 5 gaste en het 'n oopplan-leefarea of aparte slaapkamers. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. Seep en room word voorsien. Gaste het toegang tot privaat braaiplek buite.

Soggens kan gaste rustig op die stoep staan en kyk hoe die son opkom. Saans sak die son agter die chalets.

Kgalagadi Lodge het 'n gemeenskaplike swembad en die kruidenierswinkel op die perseel verkoop vars produkte. Klop gerus by die restaurant vir heerlike geregte aan of gooi 'n ogie op die kamerdiens-spyskaart.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 242 resensies vir Kgalagadi Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • 5 km vanaf die Kgalagadi Oorgrens-park, Askam, 8814, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kgalagadi Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noord-Kaap
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 180 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 km vanaf die Kgalagadi Oorgrens-park, Askam, 8814, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4N2NiNGVhLTQ5MWEtNDQyMS04M2NmLTRmZmU3ODk2MWJmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 242 5 1 5 5 km from Kgalagadi Transfrontier Park Mier 8814 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.524568867558 20.604014721973
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za