+27

Khaled Cottages

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Warrior Road, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 560 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Khaled Cottages is geleë in die hartjie van Hillcrest, 'n dorp in KwaZulu-Natal. Gerieflik naby plaaslike winkels, restaurante en buitelug-aantreklikhede, bied Khaled Cottages die ideale basis om Hillcrest te verken.

Daar is 2 kothuise om van te kies, wat slaapplek bied vir 2 tot 4 gaste. Beide kothuise het 'n privaat badkamer, TV en kombuisgeriewe. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.

Of jy nou besoek aflê om plaaslike besienswaardighede te verken, buitelug-avonture te geniet, of bloot in 'n rustige omgewing te ontspan, Khaled Cottages bied die ideale kombinasie van gemak, privaatheid en gerief vir 'n onvergeetlike verblyf in Hillcrest.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ligging

  • 37 Warrior Road, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 560
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 560
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Warrior Road, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf03cc75b93ff893f3a86c2e6ec81d302e12bf88d246b5b879b94487e6f47e89711283e40d3be5e4c5945c07ae2d232b8e927?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag, vir 2 mense 37 Warrior Road Hillcrest 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7929136 30.7711391

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang