Gastehuis in Okahandja

Khaya Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lea P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Fantasties. Kamers was baie gerieflik en gemaklik ingerig. Die swembad was heerlik en skoon. Ekstra parkering was vir ons gereël vir ons karavaan. Alles was in plek en alle personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda V
1 nag
5.0
Jan 2026

Voortreflik. Dit is 'n uitstekende ligging as jy noord of suid reis en 'n goeie oornagplek soek. Die kamers is keurig ingerig en die gasvrou en gasheer en hulle personeel is uiters hulpvaardig en professioneel. Die aandete was verruklik. Een van die beste gemsboksteaks wat ek nog geëet het. Uitstaande verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Odette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense
Bespreek

507 Voortrekker Road, Okahandja, Otjozondjupa

Sien kaart
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA068ae203252d983471356e14e58645734d81c2eae40d1ec455ed0f9a78a8d606ca16397a65b2fc4416e7cfe3fd878cb54114?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 507 Voortrekker Road Okahandja Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -21.971766 16.910027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang