Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Okahandja

3 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Okahandja van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Okahandja besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Okahandja.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Okahandja akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Okahandja Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Okahandja Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Okahandja

African Dreams Guesthouse is in Okahandja, Namibië langs die Okakangorivier met sy pragtige kameeldoringbome geleë. Okahandja is net 70 km noord vanaf Windhoek en 'n gewilde oornagplek vir gaste wat na Swakopmund...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Hotel in Okahandja

Okahandja Country Hotel is net 2 km vanaf Okahandja geleë en is die ideale oorslaapplek vir gaste wat Namibië verken. Die hotel bied slaapplek in verskeie en suite-kamers om van te kies: 21 2 Enkelbedkamers, 'n D...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Okahandja

Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Otjozondjupa, Namibia

Ombo Rest Camp is sowat 12 km noord van Okahandja op die Hochfeldpad geleë. Dié unieke omgewing huisves 'n verskeidenheid dier- en voëlspesies wat vanaf die watergat waargeneem kan word met 'n pragtige sonsonderg...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Okahandja

Vanaf
R2 608
per nag, vir 2 mense
Lodge in Otjozondjupa, Namibia

Midgard Country Estate bied B&B-verblyf of B&B-verblyf én aandete. Dis ongeveer 85 km vanaf die sentrale Windhoek, in die Otjozondjupa-streek van Namibië. Die landgoed het 46 kamers - elk individueel ingerig. Die...

Vanaf
R1 720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Khomas, Namibia

Windhoek Game Camp is ’n privaat wildpark wat deur ’n familie besit en bestuur word in die Windhoek munisipale-area. Daar is voëllewe, kameelperde, impalas, waterbokke, njalas, springbokke en blesbokke en die w...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Okahandja

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Khomas, Namibia

Ripleys Camp is op 'n prentjiemooi plaas sowat 20 km buite Windhoek in Nambië geleë. Die plaas huisves verskillende tipes wild wat vrylik rondloop. Verblyf word gebied in 3 losstaande eenhede en 2 tentkamers. Al...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Otjozondjupa, Namibia

The Farmhouse is 'n lieflike selfsorghuis in die Otjozondjupa-streek in Namibië. Dis die ideale bestemming vir diegene wat vanaf en na die Erindi Privaat Natuurreservaat reis. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor ...

Vanaf
R4 368
per nag, vir 2 mense
Lodge in Khomas, Namibia

Naankuse Lodge bied verblyf, ontbyt en aandete, of verblyf met alle etes ingesluit. Dis sowat 'n uur se ry vanaf Windhoek-sentraal in Namibië se Khomas-streek. Die lodge bied 16 afsonderlike kamers, elkeen met 2 e...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Erongo, Namibia

Khan River Lodge is 20 km noord van die dorpie Wilhelmstal, Eronga. Verblyf word gebied in 2 selfsorg-chalets, 3 slaapkamers met dubbelbeddens en 2 kamperplekke. Die selfsorg-eenhede het elk lugversorging en 'n kom...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Khomas, Namibia

Sun Karros Daan Viljoen Game Park is in Khomas Hochland se golwende heuwels sowat 20 km van Windhoek af geleë. Dié 4000 hektaar wildreservaat is 'n wye verskeidenheid inheemse soogdiere, reptiele en meer as 300 vo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]