+37
Wildsplaas in Dinokeng

Kierieklapper Lodge

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tanya J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Private bush retreat with breathtaking views and exceptional game drives. We thoroughly enjoyed the privacy offered by the lodge. The communal kitchen, lounge, and stunning stoep area provided the perfect balance—allowing for social interaction while still maintaining the comfort of private rooms, each with its own bathroom. A highlight of our stay was the bird-watching tower, where we spent many early mornings and late afternoons observing the surrounding bush. It was truly special to watch animals coming to drink at the nearby waterhole. The rooms were well positioned, offering both privacy and beautiful views from the windows. The inclusion of complimentary daily game drives added immense value to the experience. Japie was exceptionally knowledgeable, friendly, and accommodating, which made the drives even more enjoyable. Overall, we appreciated the peaceful atmosphere—it truly felt like we were deep in the bush, yet conveniently close to home without the need for long travel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Ons het ongelooflik lekker gebly by Kierieklapper Lodge. Flip het vir seker gemaak ons word mooi versorg en het gereeld ingeloer om te hoor of alles reg is en of ons tevrede is. Die wildritte was ongelooflik, die chalets pragtig en die tuine baie mooi versorg. Die ekstra tuinspeletjies was ook ’n groot treffer by die familie. Ons het my pa se 70ste verjaardag daar gevier en dit het die geleentheid baie spesiaal gemaak. Japie en Dora is ook absoluut wonderlike mense. Sal definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Kalmte, privaatheid, bosveld, bederf. Die perfekte plek vir bosveld liefhebbers wat as groep vriende of familie in isolasie en privaatheid net wil rustig wees, kuier en pret hê. Dit kom saam met n bederf van mooi netjiese kamers, private wildsritte, skoonmaakdienste, bosveld vuur, speletjies, pragtige grasperke en bome. omring deur die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelle N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Heerlike, ontspanne wegbreek vir groep mense. Fasiliteite is fantasties. Baie netjies en skoon. Mooi, veilige area. Sal beslis weer by Kierieklapper bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Prudence S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Warm, family-friendly escape with excellent hospitality and memorable wildlife. We had a wonderful stay at this family-friendly accommodation. The place was fully equipped and perfect for a comfortable family getaway. Flip communicated exceptionally well throughout our stay, which made everything seamless. The game drive was a highlight — we were lucky enough to see most of the animals. Highly recommended for families looking for a relaxed and memorable experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nezelle J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Comfortable, convenient, clean, friendly stay. The stay was amazing! They took really good care of us and made sure we had everything we needed. The rooms were all clean and I love that everybody has their own space too. The game drives were incredible, we saw a lot and Japie was friendly and informative throughout every drive. We would definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eulali S
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Perfekte bosveld familie wegbreek. Ons het vreeslik lekker gebly by Kierieklapper Lodge. Dis die perfekte bos wegbreek – rustig, mooi en net wat ’n mens nodig het om af te skakel. Sal beslis weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheree D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Very nice. Value for your money. We enjoyed our stay very much. Japie and Dora made us feel right at home and made our stay even more pleasant. We will definitely be going back very soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

N onvergeetlike naweek by Kierieklapper Lodge. Ons het onlangs ’n heerlike naweek by Kierieklapper Lodge deurgebring saam met vriende. Elke paartjie het hul eie privaat chalet met en suite-badkamer gehad, terwyl ons steeds die pragtige, skoon en baie goed toegerus gemeenskaplike areas saam kon geniet, veral rondom die kampvuur. Die wildritte was ’n hoogtepunt: ons het olifante, buffels, kameelperde, blouwildebeeste, koedoes, rooibokke, rooihartbees en vele meer van naby gesien. Die personeel was ongelooflik vriendelik en behulpsaam, en die trots waarmee die kamp bestuur word, is duidelik sigbaar. Baie dankie vir ’n onvergeetlike ervaring—ons sien uit na ons volgende besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein G
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Netjies, vriendelik, besonders. Ons naweek wegbreek by Kierieklapper Private Bush Camp was heerlik en alles was na ons verwagtinge. Die chalets en gemeenskaplike areas was alles skoon en netjies. Japie en Dora het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel en ons verblyf so gemaklik moontlik te maak. Dit was die perfekte familie wegbreuk en ons sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Flip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R8 750
20 % AF
R8 750 R7 000
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R8 750
20 % AF
R8 750 R7 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R8 750
20 % AF
R8 750 R7 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Off Hammanskraal Road, Dinokeng Wildreservaat, Rus die winter, 0040, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff030624bc375a97487e51ad7dc6cfbdaaf7fdfc24fa1c44e8396e25d1e57a544c2c8e7b8d672703fd5c6ef7be80a6421299?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R8 750 nouVanaf R7 000 per nag (plek vir 12) 46 5 1 5 Off Hammanskraal Road Dinokeng Wildreservaat 0040 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.320053900258 28.397593635301
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang