Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (48)
Lodges (24)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (23)
Indien jy Dinokeng Wildreservaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dinokeng Wildreservaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dinokeng Wildreservaat akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dinokeng Game Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dinokeng Wildreservaat Akkommodasie

49 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Winteraanbod!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Ngiri Safaris is in Gauteng geleë, sowat 'n uur se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ngiri Safaris word deur die eienaar bestuur om 'n puik ervaring vir besoekers te waarborg. Daar is 3 chalets en 2 hou...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Tranquillity Spa Lodge is in 'n privaat reservaat is aan die suidoostelike deel van die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat langs die Kevin Richardon's Lion Sanctuary geleë. Hier kan jy 'n blaaskans van die stadslewe ne...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Kakibos @ Dinokeng is in die Dinokeng Wildreservaat geleë en bied selfsorghuise aan. Gaste kan Eenheid 3 of Eenheid 4 bespreek en elke eenheid bied slaapplek aan 7 gaste. Elke eenheid het 2 slaapkamers met dubbelb...

33% af Weeksdae!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

OuKlip Game Lodge kry sy naam by die gewilde rotsformasies in die area. Dit is in Dinokeng Big 5 Wildreservaat, 'n malaria-vrye area van 18 500 hektaar, geleë. Die reservaat is omtrent 50 km van Pretoria af langs d...

33% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Abendruhe Lodge bied pragtige selfsorgverblyf in die Dinokeng Wildreservaat, net 'n uur se ry van Pretoria af. Verblyf word aangebied in 3 smaakvol ingerigte houthutte wat elkeen slaapplek vir 4 gaste het. In die s...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Sunset Bush Camp is 'n ware paradys in die hartjie van die bosveld en is in die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat, slegs 100 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe, geleë. Dis ideaal vir wild- en voëlkykliefhebbers...

25% af Winteraanbod!
VanafR875
R656
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Adama Artistic Chalets & Teepees is in die hartjie van die bosveld, in die Dinokeng Wildreservaat, slegs 40 km van Pretoria af, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n naweekwegbreek, weg van die besige stadslewe. ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Marulani Bush Lodge is in die malaria-vrye Dinokeng Wildreservaat wat bestaan uit 28 500 hektaar ongerepte wildernis in die noordelike Gauteng waar die Groot 5 vrylik wandel. Verblyf beskik oor 4 selfsorg-eenhede m...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Ngala Lodge is op ’n privaat natuurreservaat naby Pretoria en bied gehalte-verblyf in die bosveld. Dit is binne maklike bereik van die N1 tussen Pretoria en Polokwane, wat dit die ideale wegbreekplek maak. Verbl...

20% af Aanbod!
VanafR1 100
R880
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Owl Spot Lodge is in die Dinokeng Wildreservaat en bied gemaklike selfsorg-eenhede. Gaste het 'n keuse tussen 2 grasdak-eenhede wat na 2 uilspesies vernoem is wat in die area gevind is; Barn Owl en die Pearl Spoote...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]