Beskrywing
Die eenheid is oopplan en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed wat met 'n gordyn van die res van die eenheid afgeskort word. Die eenheid het ook 'n slaapbank vir 2 persone, 'n badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatgasstoof, elektriese braaipan, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rottangstoele en 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite is braaigeriewe asook 'n tafel en banke.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. asook braaigeriewe buite
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie. Gaste moet hul eie handdoeke bring. Die balans kan via EFT of kontant betaal word. Geen studentegroepe word toegelaat nie. Kiewietjie-kothuise is nie rolstoelvriendelik nie en het trappe.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort-oor-bad en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n slaapbank met plek vir 1 kind in die leefareea. Die kombuis is met 'n tweeplaat-gasstoof, yskas met 'n vrieskompartement, 'n mikrogolf, breekware en 'n broodrooster toegerus. Daar is braaigeriewe op die dek. Die eenheid het ook 'n TV met 'n TV-boks. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhittings- en kookgeriewe, sowel as buitebraaigeriewe.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie. Gaste moet hul eie handdoeke bring. Die balans kan via EFT of kontant betaal word. Geen studentegroepe word toegelaat nie. Kiewietjie-kothuise is nie rolstoelvriendelik nie en het trappe.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Kiewietjie Road, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang