Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiewietjie Cottages

Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is oopplan en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed wat met 'n gordyn van die res van die eenheid afgeskort word. Die eenheid het ook 'n slaapbank vir 2 persone, 'n badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatgasstoof, elektriese braaipan, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rottangbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite is braaigeriewe asook 'n tafel en banke.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
'n Skoonmaakfooi moet met aankoms betaal word.
Gaste moet hulle eie handdoeke saambring.
Die balans kan via EFT of kontant betaal word.
Geen studentegroepe word toegelaat nie.
Kiewietjie Cottages is nie rolstoelvriendelike nie en het trappe.


Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort-oor-bad en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n slaapbank met plek vir 2 kinders in die leefareea. Die kombuis is met 'n tweeplaat-gasstoof, yskas met 'n vrieskompartement, 'n mikrogolf, breekware en 'n broodrooster toegerus. Daar is braaigeriewe op die dek. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
'n Skoonmaakfooi moet met aankoms betaal word.
Gaste moet hulle eie handdoeke saambring.
Die balans kan via EFT of kontant betaal word.
Geen studentegroepe word toegelaat nie.
Kiewietjie Cottages is nie rolstoelvriendelike nie en het trappe.


Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kiewietjie-weg 17, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiOTdkY2ExLWJjNTktNDA2ZS05MzAzLTdiYzZkYWY0MTUzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 17 Kiewietjie Road Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.029456212308 22.804213032541