+25
Selfsorg in Wolmaransstad

Kiewiets’ Nest

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Melanie S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Fantastiese verblyf! Ons het lieflik lekker gebly by Kiewiets’ Nest. Lieflike mense, beautiful plek. Regtig 'n lekker ou huisie. Soos vorige resensies ook genoem het, is dit maar klein en daar is min spasie om items te pak. Ons het juis so 'n tas daar vergeet en sonder enige twyfel het hulle ons gehelp om dit bitter vinnig te pos. Uitstekende diens! Ons kinders het die pragtige tuintjie en trappe so geniet. Ons sal vir seker weer kom. Die woonstelletjie het letterlik alles wat jy nodig het. Regtig. Ons was baie gemaklik en veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Amazing place. This place is amazing, I love the design and style. I was greeted by the most friendly hosts. I do travel a lot and this will make it to my list as one of the favourites.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie tevrede! Skoon, netjies & vriendelike ontvangs. Die gratis piesangbroodjie was 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alba J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Fantastiese waarde vir geld! Baie goeie waarde vir geld! Sentraal geleë. Gasheer is baie gaaf en vriendelik. Dankie vir die heerlike piesangbrood wat sommer aandete was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christi J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Netjies, vriendelikheid en uitstekende diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbe V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Te kort wou langer bly. By verre die lekkerste plek nog. Oom Hp en Tannie Cecilia is pragtige mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nazima J
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2025

Beautiful. What a lovely place to stay at if you are passing through. Will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacobus F
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2025

Delightful but cramped. Lovely place, but it is a bit cramped for 2 adults and a 5-year-old. Photos make it look bigger, and there were a lot more 'pretty' things that cluttered the space. If you are a very light traveller, perfect as everything is there, but with lots of suitcases, cooler box etc., there is no place to put all your stuff. Very friendly and helpful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carol P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

A oasis in a small town. Friendly, kind host. We were spoiled with home-baked banana bread. And everything you need was available. Got a good night's rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ulmari Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

76 Leask Street, Wolmaransstad, 2630, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf8077c4cd14a7fd2e7c91555dd9344ed72e8c33dc2f8b67ce588082f71b29650d5486347fc7ef805236a2c2ab16171addf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 76 Leask Street Wolmaransstad 2630 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.191168148441 25.972400202908
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang