+76

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gerhardt B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

'n Onvergeetlike week, 10 uit 10! Wat 'n wonderlike ervaring! Tiane is 'n wonderlike gasvrou en het uit haar pad gegaan on dit vir ons so gemaklik as moontlik te maak. Sy het rerig die ekstra "personal touch" gegee! Dit was defnitief 'n vakansie wat ons nie sommer gou sal vergeet nie! Geriewe is uitstekend, niks is te veel gevra as jy iets nodig het. Dankie aan Tiane en span vir die week en dat julle dit so spesiaal gemaak het! Ons sal verseker terug wees in die toekoms!. Ek kan Kifaru verseker aanbeveel vir enige iemand en 5 sterre is nie genoeg nie! 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manfred V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Tiané en Kobus se verblyfplek was beslis die moeite werd vir twee persone. Heerlik rustige atmosfeer met volop verskillende wilde diere. Dit was besonders om hulle so naby aan die huis te kon ervaar. Ek sal beslis weer by Kifaru Kruger wil gaan bly as ek die kans kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantastiese ligging naby die rivier en die staproete teen die draad. Dis altyd lekker as jy ontvang word deur die eienaars. En ons het lekker gesels, dankie vir hartlikheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Heerlik gebly. Heerlik gebly, woonstelletjie is klein, maar was voldoende vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

Netjies, waarde vir geld. Was baie netjies en die moeite wat met klein dingetjies gedoen is soos die sherry, kraffie en die beskuit, laat mens welkom en spesiaal voel. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thanyani Godfrey N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2026

My stay was enjoyable. I suggest a TV in the room, please. It was the best, nice and quiet, very enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Paul B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlik. Dit was wonderlik en die gasvrou was verskriklik bedagsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizl P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Definitely worth it. Friendly host, will definitely come back and enjoy a longer stay next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ongelooflik waarde vir geld. Baie lekker en ongelooflik met diere op jou voorstoep. Gasvryheid is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlien D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

'n Heerlike naweek in die bos. Ons kon die leeus hoor brul van oorkant die rd. Ons het heerlik gebly. Tiané het ons baie vriendelik verwelkom en alles was baie skoon en netjies. Gerieflike kamer met lieflike linne en handdoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tiane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1813 Seekoei Road, Marloth Park, Malalane, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68e8fa4f24c1297d5e6a4c5c2811fb5929322c2d5a87ecd2f24530d4e5e48baf8bebc3ecc7e477f08ec2920e6cd936d0d715?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 1813 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.336266417913 31.779041213492

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang