5 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 62 Kingfisher Road, Meerenbosch, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kingfisher Cabin Meerenbosch is in die rustige Natuurreservaat by Middlevlei in Hermanus geleë en is ideaal vir 5 gaste wat op soek is na 'n gesinswegbreek.
Dié houtkothuis beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n aparte gastetoilet. Twee slaapkamers het elk 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed het.
Die kombuis is met 'n eenplaat-induksiestoof, drieplaatstoof, lugbraaier, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien, asook al die nodige breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n buitebraai-area.
Die omheinde buurt bied 'n klubhuis met 'n pooltafel en tafeltennis, klimraam, 'n gemeenskaplike swembad en tennisbane.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Amy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 31
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 62 Kingfisher Road, Meerenbosch, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Kingfisher Cabin Meerenbosch het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
62 Kingfisher Road, Meerenbosch, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang