6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Da Gama Road, Cape St Francis Resort, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kingfisher Close Cape St Francis Resort is 'n losstaande grasdak-eenheid wat in Kaap St Francis-oord geleë is. Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste.
Dié eenheid het 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die solder het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n stort en bad. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Daar is 'n oopplan-leefarea en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, ontbythoekie, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het ook 'n privaat tuintjie met braaigeriewe.
Kingfisher Close Cape St Francis Resort bied gemeenskaplike geriewe wat 'n restaurant, swembad, spa en geriefswinkeltjie insluit. Die oord is net 3 minute se stap van 'n privaat strand-ingang af, en die oord bied ook 24 uur-sekuriteit met toegangbeheer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Da Gama Road, Cape St Francis Resort, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Kingfisher Close het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Da Gama Road, Cape St Francis Resort, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang