Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R990.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg.
Huisreëls
- Let asseblief daarop dat die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie verskaf, tydens bespreking aanvaar moet word.
- Slegs die toegelate aantal mense, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat. As die kapasiteit oorskry word of 'n steurnis veroorsaak word deur harde partytjies, word gaste versoek om die eiendom onmiddellik te ontruim.
- Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
- Geen 21ste-, matriek- of ander harde partytjies word toegelaat nie.
- Geen gaste jonger as 21 jaar sonder behoorlike toesig van volwassenes word toegelaat nie.
- Geen byle om hout te kap word toegelaat nie.
- Geen meubels mag onder enige omstandighede rondgeskuif word nie.
- Let asb. daarop dat die akkommodasie toegerus is met geslotekringtelevisiekameras.
- Indien die akkommodasie toegerus is met 'n alarmstelsel, gebruik asseblief die stelsel soos verduidelik in die boekie of deur die agent wanneer jy inklok.
- Rook is nie toegelaat binnenshuis nie.
- Bring asb. eie lampe of ligte in geval van beurtkrag.
- Gaste moet asb. by die kantoor inklok; van hier af ontvang gaste aanwysings na die eiendom.
- Gaste neem die volle verantwoordelikheid vir alle breekskade, skade of verliese gedurende die huurperiode; hetsy deur insittendes of gaste.
- Persele en alle toerusting word op eie risiko gebruik, en Etna's Southern Tip (Edms.) Bpk. En/of die huiseienaars sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verliese of skade tydens die verblyf nie.
- Die reg van toegang word deur die bestuur voorbehou.
- Gaste moet seker maak van hulle keuse, aangesien daar nie by aankoms van huis verander kan word nie.
- Geen terugbetalings vir verkorte verblyf nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33 Margo Street, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang