+41
Selfsorg in Kaapse Wynlande

Klawervlei Stud Guest House

9 gaste

4 slaapkamers

5 beds

3 badkamers

  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Klawervlei Stud Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Klawervlei Stud Guest House is 'n lieflike, rustieke toevlugsoord op Klawervlei Stud-plaas in Bonnievale. Dit bied ruim, gerieflike selfsorgverblyf teen die pragtige agtergrond van die Breederivier en die Langeberge.

Dié huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 1 kind, en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Drie van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 'n dubbelbed en 'n kinderbed het. Die badkamers het elk 'n toilet, wasbak, 'n bad en 'n stort óf net 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis het ook 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Die huis het 3 sitareas met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel.

Die huis lei na 'n stoep met sitplek en 'n KolKol-houtvuurwarmbad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Ligging

  • Klawervlei Stud Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Klawervlei Stud Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae6df7e3255a4e2795713d3c3ba172caea07ebc6b6396817afc6f04bf5e7c28b47e14aca11da1afed16b922a0c5246ea430d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 9) Klawervlei Stud Farm Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.006287728847 20.21029487162
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang