+61
Selfsorg in Breederiviervallei

Klein Avontuur Guesthouse

12 gaste

6 slaapkamers

12 beddens

4 badkamers

10% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 31 Mrt 2026 tot 6 Apr 2026.
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Ezelfontein Road, Klein Avontuur, Ceres, 6835, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Klein Avontuur Guesthouse skuil op 'n plaas in die buitewyke van Ceres. Dié dorpie is in 'n pragtige vallei omring deur berge met 'n plattelandse skoonheid, landerye, wingerde en vrugteboorde.

Dié plaashuis beskik oor 6 slaapkamers met slaapplek vir 12. Elke kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 kamers met en suite-badkamers en 2 ander badkamers.

Die huis het 2 kombuise wat goed toegerus is, asook 'n opwaskamer met 'n yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is 2 leefareas met etenstafels, sitkamerstelle en TV's met DStv. 'n Binne- en buitebraai, swembad en kaggel is ook beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit wynproe, kersiespluk, bergfietsry, fietsry, voetslaan, zipline en visvang in.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tammy K
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent stay. This is our second stay at Klein Avontuur and we thoroughly enjoyed ourselves. It's so relaxing and tranquil, and the p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
John R
Besigheidsreis
5.0
Great - fit for purpose. Wonderful - location and facilities perfect for our requirements!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Paul E
Saam met vriende
5.0
Allowed us to rest and enjoy time away from normal hustle and bustle. Friendly staff. Very well kitted regarding towels, bedding, crock...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Marianne V
5.0
Aangename ervaring vir almal. Baie goeie verblyf en baie om te doen. Plaas atmosfeer en vriendelike gasheer. Alles was volgens verwagting en vele meer...
Sien meer
Des 2025
Nicky S
5.0
Warm and wonderful stay in Ceres. We had a wonderful stay, the house is spacious and easily accommodates a large group. The dishwasher ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Ezelfontein Road, Klein Avontuur, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Avontuur Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 700
10 % AF
R 4 700 R 4 230
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 700
10 % AF
R 4 700 R 4 230
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R4 700
10 % AF
R 4 700 R 4 230
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Ezelfontein Road, Klein Avontuur, Ceres, 6835, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAghb2B5NVIlIoqMsXuV8grdDFziPraH3t6VzfMvRAiBO2MOBj5N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 700 nouVanaf R4 230 per nag (plek vir 12) 23 5 1 5 Ezelfontein Road Klein Avontuur 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.406388888889 19.393333333333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang