+68
Gastehuis in Witbank

Klein Bosveld Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wanda S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Perfect! Value for money! Everything was perfect. Friendly staff. Our kids had a lovely time. Will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Baie rustig en netjies. Lekker bosveld gevoel, privaat, netjies en skoon. Sal vir seker weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sureen H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Amazing. The place is absolutely stunning, the people are friendly and well trained. The room smells clean and fresh and has amazing personal touches. I loved it and will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lilian L
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2026

Baie vriendelik en netjies. Ongelukkig was die bed in Kamer 1 nie gerieflik nie. Die kussings het heeltyd tussen die kopstuk en die bed ingeskuif, en die bed het ook duidelik na die linkerkant gesak. Verder het die yskas se kompressor ’n aanhoudende singende geluid gemaak wat steurend was tydens slaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anneska N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Dit is skoon en netjies, personeel is vriendelik en baie behulpsaam. Die kinders het dit ook vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiehahn E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Vinnig en maklik. Hulle was baie vriendelik en hulpvaardig en die kamer was baie skoon. Jy kry definitief waarde vir geld. So ja, baie lekker gebly al was dit maar net 1 aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natacha S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Baie lekker plek gewees. Dit was regtig baie nice. Ons beveel dit vir seker aan vir 'n gesin met klein kinders, ons het in die een slaapkamer chalet gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Very good. One of the best that I have stayed at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Very nice. People are kind and helpful. Rooms are very clean and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tjaart D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Wonderlike plek, sal enige tyd weer daar bly. Dit is 'n baie pragtige plek, veilig en baie skoon gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 1 mens
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 880
per nag, vir 1 mens
Bespreek

16 Rotterdam Street, Rotterdamstraat 16, Emalahleni, 1034, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 52 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11e0929e2d0fcd2701733d60c112049bf591ece28a089a9195cce24a9485274e24ce6807abcd1c60598402faa832b7b0f38a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 1 mens 47 5 1 5 16 Rotterdam Street Rotterdamstraat 16 1034 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.868464367741 29.240041937959
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang