Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Bosveld Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rotterdamstraat 16, Rotterdamstraat 16, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klein Bosveld Guesthouse is 'n ware bosveld-oase in die middel van die dorp Emalahleni. Dit bied 'n rustige wegbreek ver van die gedruis van die stad.

Die gastekamers en chalets is gerieflike ingerig en versier met Afrika-maskers en diervelle. Elke kamer het 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en komplimentêre toiletware.

Die gastehuis het 'n kuierarea met 'n grootskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n pooltafel, 'n veerpyltjiebord en 'n gelisensieërde kroeg. Daar is ook 'n swembad, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Klein Bosveld Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 2

Ligging

  • Rotterdamstraat 16, Rotterdamstraat 16, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
  • Gaste dink Klein Bosveld Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Witbank Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 220
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rotterdamstraat 16, Rotterdamstraat 16, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11e0929e2d0fcd2701733d60c112049bf591ece28a089a9195cce24a9485274e24ce6807abcd1c60598402faa832b7b0f38a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 16 Rotterdam Street Rotterdamstraat 16 1034 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.868464367741 29.240041937959
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem