+65

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Juandre P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

We had a fantastic time at this holiday home. An absolutely wonderful stay! The home was spotlessly clean, beautifully decorated, and incredibly comfortable. The host was communicative, welcoming, and provided everything we needed for a perfect getaway. We would highly recommend this home to anyone looking to relax and unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Klein Huisie
Dear Juandre, Thank you so much for your wonderful review and for awarding Klein Huisie a perfect 5-star rating! We truly appreciate your kind words. We are delighted to hear that you had such a fantastic stay and that you found the house spotlessly clean, comfortable, and beautifully prepared for your visit. It means a great deal to us that you felt welcomed and had everything you needed for a relaxing bush getaway. Thank you as well for your recommendation—it is one of the greatest compliments we can receive. It was an absolute pleasure hosting you and your partner. You were wonderful guests, and we sincerely thank you for taking such good care of our home during your stay. We look forward to welcoming you back to Klein Huisie or Hout Huisie in Marloth Park for another memorable and relaxing stay surrounded by nature. Warm regards, Klein Huisie Self-Catering Accommodation Marloth Park, Mpumalanga

Annemarie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Wat 'n belewenis om al die diere om jou te hê. Dit was heerlik om by Klein Huisie te bly. Die kliëntediens was uitstekend. Die plekkie was skoon en netjies. Die diere was die hoogtepunt van ons kuier. Sal enige tyd weer gaan en die plek aanbeveel vir mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Klein Huisie
Baie dankie, Annemarie, vir jou pragtige 5-ster terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle die ervaring by Klein Huisie so geniet het en dat die diere, netheid en uitstekende kliëntediens vir julle uitgestaan het. Dit is presies die soort bosveld-wegbreek wat ons vir ons gaste wil bied. Dankie dat julle (Klein Huisie gekies het), en ook baie dankie dat julle (sulke wonderlike gaste) was – dit was regtig ’n plesier om julle te kon huisves. Ons waardeer ook die aanbeveling baie. Ons sien uit daarna om julle enige tyd weer te verwelkom vir nog ’n onvergeetlike bosveld-kuier. Vriendelike groete, Heinrich, Sanet en die Klein Huisie-span

Mandi H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

*. The stay was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Klein Huisie
Baie dankie, Mandi, vir jou pragtige terugvoer en die volle 5-ster gradering! Ons is verheug om te hoor dat jy jou verblyf by ons geniet het en dat alles aan jou verwagtinge voldoen het – van diens en netheid tot ligging en veiligheid. Gaste soos jy maak wat ons doen ’n plesier. Ons sien daarna uit om jou weer in die toekoms te verwelkom! Vriendelike groete, Klein huisie

Andrea H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Fantasties. Dit was 'n awesome plekkie, lekker klein en reg vir ontspan en rus. Baie diere rondom die huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Klein Huisie
Baie dankie, Andrea, vir die wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle Klein Huisie as ’n rustige en ontspanne wegbreekplek ervaar het – en dis altyd ’n bonus as die diere so naby kom kuier! Dit was vir ons ’n plesier om julle en die kleingoed te huisves. Dankie ook vir die waardevolle terugvoer oor veiligheid – ons neem dit ter harte en werk voortdurend daaraan om dinge selfs beter te maak. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom vir nog ’n bosveld-breek vol rustigheid en natuurgenot! Vriendelike groete, Klein Huisie-span

Louis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Ons het die bos en die diere wat kom kuier het baie geniet. Ons het baie lekker gebly in Klein Huisie. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Graag wil ek net kommentaar lewer oor die webtuiste se advertensie. Julle dui in die advertensie aan dat daar 2 badkamers is wat gedeel word. Hoe kan dit 2 badkamers wees as daar net 1 toilet, 1 bad, 1 stort en 1 wasbak is? Ook wys die advertensie ’n staal-ingeboude braai, terwyl dit slegs ’n baksteenbraai is. Dit is misleidend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica M
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Baie rustig en ontspanning. Ons het lekker gebly, baie rustig en lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Heinrich
Klein Huisie
Beste Veronica, Baie dankie vir julle pragtige terugvoer en ondersteuning! Ons is so bly om te hoor dat julle 'n rustige en ontspannende tyd by Klein Huisie gehad het. Ons waardeer julle positiewe gradering en die feit dat julle ons gekies het vir julle wegbreek. Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te verwelkom vir nog ‘n heerlike kuier in die bos. Vriendelike groete, Heinrich en Sanet Klein Huisie, Marloth Park

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie gesellig. Dit is gerieflik en alles wat mens nodig het as jy elke dag Kruger Wildtuin besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Baie lekker daar gekuier met al die diere wat daar rondloop. Die huisie is goed uitgelê. Jy het 'n goeie uitsig na buite om al die diere te sien terwyl jy binne die huisie is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Heinrich
Klein Huisie
Beste Joe, Baie dankie vir jou mooi resensie! Ons is so bly om te hoor dat julle dit lekker geniet het en dat die diere se kuier vir spesiale oomblikke gesorg het. Dit maak ons altyd opgewonde om te hoor dat gaste die uitleg van die huisie en die uitsig waardeer – dis juis waarvoor ons dit so ingerig het. Dankie ook vir jou positiewe gradering en terugvoer. Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom vir nog ’n lekker boswegbreek! Vriendelike groete, Heinrich en Sanet

Gershon M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2024

Baie rustig, sal beslis weer daar kuier. Dit was nou 'n rustige en lekker kuier. Die gasheer was so behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Klein Huisie
Beste Gershon Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! Dit maak ons dag om te hoor dat julle 'n rustige en lekker tyd by Klein Huisie gehad het. Dis vir ons 'n groot plesier om behulpsaam te wees en te sorg dat julle tuis voel in die bosveld. Ons sien baie uit daarna om julle weer te verwelkom – julle is altyd welkom om weer te kom kuier! Vriendelike groete, Heinrich

Helene V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2024

Baie lekker - warm klimaat en diere geniet. Hout laaikaste in die kombuis is problematies - laaie hak vas. Die elektriese verlengsnoer agter die yskas is dood - ek kan niks ekstra proppe daarop inprop nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Heinrich
Klein Huisie
Beste Helene, Baie dankie dat julle by ons kom kuier het, en vir die waardevolle terugvoer. Ons is bly om te hoor julle het die warm klimaat en die diere geniet – dis iets besonders hier in Marloth Park! Ons waardeer dit opreg dat julle die probleme met die kombuislaaie en die verlengsnoer onder ons aandag gebring het. Beide is reeds aangespreek sodat dit nie weer ander gaste se verblyf beïnvloed nie. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier – en ons sien daarna uit om julle weer terug te hê vir ’n nóg beter ervaring! Vriendelike groete, Heinrich en Sanet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 157

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R995
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R995
per nag (plek vir 6)
Bespreek

2758 Swartwitpens Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92ade27dc983b039fa96ab9ddceb79e71ffea4bab4b5b21c892b2f3f75a82ddb8f52a63e7d2e54a5a03984053cc7651f0dd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 6) 87 5 1 5 2758 Swartwitpens Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.342902109759 31.79540725893
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang