Klein Jongens

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mareth T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Uitstekend! Ek kan Klein Jongens ten sterkste aanbeveel. Ek en my kinders het heerlik daar gebly, alles was so netjies en die plek is met alles toegerus. Ons wens ons kon nog langer bly. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Heerlik! Net te kort. Alle geriewe moontlik was ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze W
1 nag
5.0
Jun 2025

Lekker gekuier. Ons het baie lekker gebly, ek dink net in die toekoms as daar ander mense ook gaan parkeer, gaan dit 'n groot probleem wees, omdat ons moes voor die garage parkeer omdat ons binne in die garage gebraai het. Dit was te koud om buite te braai. Daar is 'n klomp garages langs ons inrygedeelte wat in die toekoms groot probleme gaan veroorsaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fantasties, ons gaan beslis weer! Ons het heerlik gebly in 'n pragtige, ruim ten volle toegeruste wooneenheid. Alles wat jy nodig het en so netjies. Die eienaar is baie vriendelik. Ons gaan beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Susarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seebries Avenue 3, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04143dc7fed46cb33f9b9d424dc8fa03bdcdfd59746f15df9e90e408f3c059d0bfcca219226bce0daeefa5d3196bfbdf222d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 Seebries Avenue 3 Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.42780847802 21.335172315344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang