8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R323, Buffelsdrift, Ladismith, 6655, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Klein Karoo Koppie Cottage is 7 km vanaf die R62 en is 'n selfsorgplaaskothuis in Buffelsdrift, Ladismith.
Hierdie verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 'n hoofhuis en 'n woonstel. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers wat onderskeidelik 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed het. Dit sluit een badkamer met 'n bad, asook 'n buitestort met warm en koue water in. Die woonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n wasbak.
Die hoofhuis se leefarea het 'n kombuis wat met 'n Aga-stoof, tweeplaatstoof, gasyskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Gratis WiFi is by die hoofkompleks beskikbaar en navrae kan by die hoofkompleks gedoen word.
Die kothuis beskik oor 'n bekoorlike stoep met 'n buite-etenstafel, gemaklike sitplek, braaigeriewe en 'n plaasuitsig. Hierdie stoep lei na 'n groot tuin met 'n boma.
Die kothuis is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en het 'n beperkte sonkragstelsel wat 'n klein yskas-vrieskas aandryf. 'n Selfoon of gehoorapparate kan ook met hierdie stelsel gelaai word, maar geen ander elektriese toestelle word toegelaat nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lisa Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R323, Buffelsdrift, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink Klein Karoo Koppie Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R323, Buffelsdrift, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang