3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R323, Buffelsdrift, Ladismith, 6655, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Klein Karoo The Barn is 'n selfsorg-plaaskothuis 7 km vanaf die R62 in Buffelsdrift, Ladismith. Dit is die ideale opsie vir 'n romantiese wegbreek.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n ingeboude braai en 'n eetarea. WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n stoep met 'n etenstafel, sitplek, braaigeriewe en 'n plonspoel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lisa Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R323, Buffelsdrift, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink Klein Karoo The Barn het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R323, Buffelsdrift, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang