Klein Kip
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 134 Beach Road, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Klein Kip is 'n selfsorgwoonstel direk oorkant die strand in Melkbosstrand, binne loopafstand van die strand, winkels, restaurante en plaaslike besienswaardighede. Hierdie goed ingerigte ateljee is ideaal vir enkelreisigers of paartjies.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea bied 'n ontbythoekie met 'n tafel en 2 stoele. Vir vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n oordekte braai wat in alle weersomstandighede geniet kan word. Veilige parkering agter 'n gemotoriseerde hek, tesame met CCTV-kameras, bied ekstra veiligheid en gemoedsrus. Gaste kan ook 'n gratis bottel Groote Post-wyn geniet terwyl hulle die sonsondergang dophou.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 134 Beach Road, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
134 Beach Road, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang