Klein Paradijs Country Retreat Apartment 7
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R43 at the Pearly Beach Crossing, Klein Paradjis Farm, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Klein Paradijs Country Retreat Apartment 7 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Pearly Beach wat ideaal vir 'n gesinswegbreek is.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Langsaan is 'n etenstafel geskik vir 6 en die sitarea het rusbanke.
Buite is daar nog 'n eetarea, braai-area en 'n uitsig op die berge.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Susanne Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- R43 at the Pearly Beach Crossing, Klein Paradjis Farm, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R43 at the Pearly Beach Crossing, Klein Paradjis Farm, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang