+31
Selfsorg in Sunland

Klein Plekkie Self-catering Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Johannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Unieke sitrus boord plekkie. Pragtige plekkie met klein dingetjies wat daarop wys dat die gasvrou omgee. Goeie kwaliteit kombuisgereedskap, linne en badkameritems. Die dubbelkamer was effens knap, maar die pragtige, rustige dekor het dit knus laat voel. Die dam met 'n verskeidenheid van voëls is 'n heerlike bonus. Die braaiplekke, beide binne en buite, is heerlik gerieflik vir lekker kuiers. 'n Unieke ondervinding om in 'n suurlemoen boord te bly - dit was so rustig. Baie veilig ook! Gerieflike afstand van Addo Nasionale Park en 'n Spar oppad vir voorrade. Ons sal definitief weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerdus B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Koud, maar lekker! Dit was heerlik om op 'n sitrusplaas tydens plukseisoen te bly. Klein Plekkie is goed toegerus en die sonsondergang oor die dam is baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Klein Plekkie Self-catering Accommodation
Gerdus, baie dankie vir julle mooi terugvoer en 5/5-gradering! Ons is bly julle het dit geniet om op die sitrusplaas tydens plukseisoen te bly en dat Klein Plekkie aan julle verwagtinge voldoen het. Die sonsondergang oor die dam is inderdaad iets besonders. Dankie dat julle by ons tuisgegaan het—julle is enige tyd weer baie welkom. Vriendelike groete, Nicky

Beverly M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

A wonderful few nights in beautiful, peaceful surroundings. We had 2 relaxing nights at Klein Plekkie, with the most stunning sunsets over the dam. Nicky was a wonderful host and made timely contact with us ahead of time, and sent us lots of info regarding the area. She showed us around when we arrived and made us feel at home and comfortable. Our kids loved paddling around in the dam and playing darts in the evening! We had some chilly mornings, but we were warm with heaters and a fire! We would love to come back and explore the area more!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Klein Plekkie Self-catering Accommodation
Beverly, thank you so much for your lovely review and for choosing Klein Plekkie for your stay. We are thrilled to hear that you enjoyed the peaceful surroundings, beautiful sunsets, and a relaxing few nights by the dam. It is wonderful to know the kids had such a great time paddling on the dam and enjoying the darts in the evenings, and that you were cozy despite the chilly mornings. Thank you as well for your kind words about the hosting—it truly means a lot. We would love to welcome you back in the future so you can explore even more of the area. You’ll always be most welcome at Klein Plekkie. Warmest regards, Nicky

Silvia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Baie oulike ingerigte oornagverblyf. Alles wat jy benodig en lekker saam kuier met vriende. Die eenheid kan egter baie warm word en kan nie regtig heeldag benut word nie. Die slaapkamer is klein en baie warm snags deurdat die aircon nie gebruik kon word as dit loadshedding is nie. Ook was daar nie 'n veiligheidshek voor deur sou jy die skuifdeur van die kamer wou oophou nie. Gasvrou het ons baie goed ontvang en baie behulpsaam. Vir 'n oornagverblyf naby die Addo is dit 'n perfekte keuse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Klein Plekkie Self-catering Accommodation
Silivia, baie dankie vir julle eerlike en gebalanseerde terugvoer. Ons is bly julle het die eenheid goed ingerig gevind en die kuier saam met vriende geniet, en veral dankie vir die vriendelike woorde oor ons ontvangs en behulpsaamheid. Ons neem kennis van die kommentaar rakende die hitte, veral tydens loadshedding wanneer die lugversorger nie gebruik kan word nie. Dit is iets waaraan ons tans oplossings oorweeg om gaste se gerief verder te verbeter. Die punt oor die veiligheidshek is ook waardevolle terugvoer wat ons beslis sal evalueer. Ons waardeer dit opreg dat julle ons steeds aanbeveel as ’n oornagopsie naby Addo en hoop om julle weer in die toekoms te mag verwelkom. Groete

Amecia F
Kort verblyf
4.4
Jan 2022

Ontspannend, baie rustig. Goeie ligging vir ontspan. Lekker dam vir swem en roei. Pragtige sonsondergang!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nicky
Klein Plekkie Self-catering Accommodation
Amecia, thank you for your lovely review. Warm regards, Nicky

Annerika B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Ongelooflike plekkie! Ongelooflik skoon en netjies. Nicky sal uit haar pad gaan vir jou. Baie lekker gebly, die mooiste uitsig en naby aan als. Sal definitief wees bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Klein Plekkie Self-catering Accommodation
Annerika, Jan & the rest of the family, it was an absolute pleasure to have you staying at Klein Plekkie. We are thrilled you all had a wonderful time and it totally warms our hearts that you enjoyed our place so much. Till we see you again, cheers..

Nicolette F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Uitstekend! Die eenheid was baie netjies en het alles gehad wat ons moontlik kon benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Klein Plekkie Self-catering Accommodation
Thank you Nicolette, glad you and your family had a good time.

Carelia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2021

Wonderlike wegbreek. Die plek is pragtig en baie goed toegerus! Dit was vreeslik warm maar die aircon in die kamers het dit hemels gemaak! Baie rustige omgewing, mens hoor die groot visse in die dam spring en klomp voëltjies wat rondom die dam bly. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Klein Plekkie Self-catering Accommodation
Hello Carelia, Wonderful to hear you enjoyed your stay with us. Welcome back anytime.

Francois G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2021

Ons het baie lekker gekuier by Klein Plekkie en besluit Lekker Plekkie is meer gepas. Ons was baie vriendelik ontvang deur Nicky en haar gasvryheid was ongelooflik. Die akkommodasie was gerieflik en ons het dit as basis gebruik om die Addo Olifantpark te gaan verken. Klein Plekkie is redelik nady die park se hoofingang.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nicky
Klein Plekkie Self-catering Accommodation
Francois and friends, thank you for your kind words. We are delighted you enjoyed Klein Plekkie/Lekker Plekkie and hope to see you all again.

Christa L
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Des 2021

Baie rustig. Hier kan jy ontspan en van die buite wêreld afsluit!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nicky
Klein Plekkie Self-catering Accommodation
Hello Christ, so happy your group had a peaceful time at Klein Plekkie. We hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Rietfontein Road, Klein Plekkie, Sunland, 6115, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59e196a961d812d480c8fa3233a9ccaac0fc9c454161b6f50fa06935bcb2e121ffe31f7592b39752349028769117275e0bc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 5 mense 11 5 1 5 Rietfontein Road Klein Plekkie 6115 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.51373713769 25.635445311639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang