+63
Selfsorg in Bela-Bela

Klein Tambotieboom

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rene H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Baie netjiese en ten volle toegeruste lekker kuierhuis en rustig in die natuur. Vir seker aan te bevel vir 'n groot groep. Die swembad behoort fantasties te wees in die somer en die jacuzzi was 'n aanwins. Huis is toegerus met als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephne
Klein Tambotieboom
Baie dankie vir jou terugvoer! Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer... lekker in die somer sodat julle die swembad ook kan geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Stephne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R4 150
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R4 150
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R4 150
per nag (plek vir 12)
Bespreek

R516 Thabazimbi Road, Plot 6, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA604410f360247dd5b9a7343cde318c245fcc25382a96854c3bacfa763700a5b7de976dbebf168776b884f5e9742e7c494353?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 150 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 R516 Thabazimbi Road Plot 6 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -24.870043669259 28.218808362904
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang