4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 16:00 - Off the R316, Farm Klein Wolwegat, Caledon, 7230, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Klein Wolwegat Accommodation bied selfsorgverblyf op 'n plaas, net 6 km vanaf Tesselaarsdal en 25 km vanaf Caledon.
Die huis spog met uitsigte oor die pragtige omgewing en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en oondjie, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Gaste het toegang tot 'n lieflike stoep met braaigeriewe waar hulle kan terugsit, ontspan en kwaliteittyd saam kan deurbring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 58
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Off the R316, Farm Klein Wolwegat, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Klein Wolwegat Mooie Uitsig het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R316, Farm Klein Wolwegat, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 16:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang