Kleinberg
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Vanaf die N2, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 000R900 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Kleinberg bied pragtige uitsigte, wild wat vrylik rondloop en gerieflike oornagverblyf vir gaste wat van en na Sodwana, Mosambiek en Swaziland reis. Dis net 6 km vanaf Pongola.
Kleinberg bied chalets met slaapplek vir 3 gaste elk. Elke oopplan-chalet het 2 driekwartbeddens, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Elke chalet se kombuisie het 'n mikrogolfoond, stoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede het TV's en gaste moet asb. hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring vir DStv.
Gaste kan op die onderdakstoep voor die chalets ontspan, voetslaan, draf of per fiets die omgewing verken.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Ebet Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Jare op LekkeSlaap 3
Ligging
- Vanaf die N2, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Kleinberg het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Pongola Zoeloeland KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Vanaf die N2, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom