Kleine Kaap

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Izak K
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Pragtige plek en fasiliteite. Uitstekende fasiliteite, gasvrou en gasheer was baie vriendelik en het lugversorger voor die tyd aangesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie R
1 nag
5.0
Nov 2025

'n Regte bederf om op Kleine Kaap oor te bly! Wat 'n heerlike verrassing, 'n gasvrye ontvangs, 'n ruim eenheid met lieflike akkommodasie, werklik 'n bederf om op 'n pragtige plaas tuis te gaan. Wens ons kon langer bly om die mooi omgewing te geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

‘n Verfrissende breuk na ‘n lang pad. Ons het een aand oorgebly by Kleine Kaap op reis na Namakwaland. Die verblyf was luuks en ruim. Die kinders het stap om die spilpunte geniet - pragtige groen graan in die rooibruin sandgrond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Peaceful farm house on the Orange River. This beautiful farm house is situated a short walk from the Orange River and a short drive from the town of Orania. The hosts were very welcoming and helpful. The house is very well equipped with a mix of heavy wooden furniture and modern features. Freezing winter nights are mitigated by an aircon heater and electric blankets. I enjoyed braaiing on the patio.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ongekunstelde juweel. Baie vriendelik ontvang. Plek is baie netjies en ruim. Sit op stoep en waardeer die stilte. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Veilig, vreedsaam, gerieflik. Gasvrou het moeite gedoen om ons te akkommodeer na oponthoud. Rustige omgewing. Goed toegeruste verblyf met al die nodige geriewe. Kan met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise D
1 nag
5.0
Mrt 2025

Baie baie lekker. Dankie vir 'n wonderlike oornag stop. Baie lekker. Die koffie was 'out of this world'. Lekker om WiFi te gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrie N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rustig. Heerlik gebly. Pragtige plek. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Excellent value for money. Our stay was really great. Great service and beautiful farm atmosphere!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Die ideale plek vir 'n wegbreek. Mooi uitsig. Lekker ingerig. WiFi, TV, braaigeriewe, alles wat mens nodig het. Regtig 'n lekker plek om te bly vir 'n wegbreek. Nie ver van winkels as mens iets nodig het. Vriendelike gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Attiesdraai Farm, Karoo, 50 km from Hopetown, 8752, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee7fb346da61ad7fa43fcea017753419c8f75acc1a9bd241bd76237480ab560666ea168474e302d9635fc103deb966e5f4d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 39 5 1 5 Attiesdraai Farm Karoo 8752 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -29.8253748 24.472296
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang