Kleine Nessie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 73 De la Bat Road, Roux Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kleine Nessie is geleë in die hartjie van Worcester, naby skilderagtige roetes, wynlandgoedere, winkelsentrums en historiese besienswaardighede. Die eiendom is geskik vir paartjies, gesinne, groepe vriende of sakereisigers, met maklike toegang tot hoofpaaie, restaurante, winkels en nabygeleë aktiwiteite.
Die eiendom bied twee selfsorg-eenhede, elk met 'n privaat ingang. Die eerste eenheid het 'n oopplan-kamer met twee enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, 'n kombuis met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware, 'n eetarea met sitplek vir twee, en 'n sitkamer met 'n TV en DStv. Die tweede eenheid het twee slaapkamers, insluitend 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n tweede slaapkamer met drie enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die kombuis sluit 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ketel in. 'n Braaikamer is ook beskikbaar.
Geriewe op die perseel sluit in veilige parkering agter 'n elektriese hek, gratis WiFi, 'n krag-rugsteunstelsel en 'n klein tuin met braaigeriewe.
Nabygeleë besienswaardighede en aktiwiteite sluit in wynproe by plaaslike landgoedere, inkopies en die verkenning van Worcester se skilderagtige roetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rhoda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 73 De la Bat Road, Roux Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink Kleine Nessie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 73 De la Bat Road, Roux Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang