3 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 121 Duine Road, Henties Bay, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Kleinhenties is 'n ruim, vrystaande selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Hentiesbaai. Dit is naby die see en 'n winkelsentrum.
Die woonstel het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 3 gaste. Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Gaste deel die badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Langs die kombuis is 'n sitarea met knus rusbanke en 'n eetarea.
Daar is binnebraaigeriewe en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Daleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 121 Duine Road, Henties Bay, Erongo
- Gaste dink Kleinhenties het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
121 Duine Road, Henties Bay, Erongo
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang