+21
Selfsorg in Kleinmond

Kleinmond Beach House

10 gaste

4 slaapkamers

5 beds

3 badkamers

  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 25 Strand Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kleinmond Beach House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde huis met 4 slaapkamers. Die huis is oorkant Kleinmondstrand en bied pragtige uitsigte oor die see, strandmeer en strand.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde en vierde slaapkamers het toegang tot 'n badkamer met 'n stort en bad.

Onder is 'n TV-kamer met 'n TV met premium DStv-kanale. Die oopplan-kombuis en -leefarea is bo. Die kombuis is met 2 yskas-vrieskaste, 'n oond, stoof en 'n mikrogolfoond, sowel as 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n wasmasjien in die derde badkamer.

Die stoep het 'n uitsig oor Kleinmond se strand en het 'n ingeboude hout- en houtskoolbraai met 'n dak oor. Die stoep het aftrekseile om die stoep te beskut.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 185

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 25 Strand Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleinmond Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

25 Strand Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d4987cb0f5b7725b633e6712b887f5bce1a9297e8e8c7047d543940d2b26b259d56706e34cc99a4181cbdac7925a06be6a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10) 9 5 1 5 25 Strand Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.340766 19.035910373016
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang