10 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 25 Strand Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kleinmond Beach House bied selfsorgverblyf in 'n huis met 4 slaapkamers, direk oorkant Kleinmond-strand, met uitsigte oor die see, strandmeer en strand.
Die huis bied slaapplek vir 10 gaste in 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die derde en vierde slaapkamers is elk gemeubileer met 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n stort en toilet. Die vierde slaapkamer het ook 'n stapelbed.
Die huis beskik oor 'n TV-sitkamer met 'n pooltafel, sowel as 'n oopplan-kombuis en -leefarea bo. Die kombuis is goed toegerus met 2 yskaste-vrieskaste, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien is beskikbaar in die derde badkamer. Die leefarea sluit 'n houtvuur-pizzaoond in. Die stoep kyk uit oor Kleinmond-strand en bied 'n oordekte ingeboude hout- en houtskoolbraai, en kan met skuifvensters toegemaak word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 189
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 25 Strand Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Kleinmond Beach House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Strand Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang