+48
Selfsorg in Overberg

Kleinrivier Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Leonie A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Top tier host, extremely clean, wonderful hot-tub, soothing and relaxing. My friend and I went for a "galentines" weekend, and it was amazing. We stayed in "Part 2". Brenda is a top tier host. We arrived late on the Friday due to work commitments, but she was so accommodating and even started the hot-tub for us. There was ample wood provided for the braai and the hot-tub, included in our accommodations price. We made ourselves a lovely charcuterie board on the Saturday afternoon and basked in the sun on the beautiful lawns. The accommodations are also child-friendly with a jungle gym included for the kids. Brenda's hospitality is unmatched!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
Kleinrivier Gastehuis
Hi Leonie, It requires top class guests like you to be a top class host like me! Thank you for an excellent review. We will be so happy to welcome you back any time. God bless. Brenda

Carmen A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Wonderful farm living in a gorgeous space. The hostess was warm and welcoming. The cottage offers everything you need for a comfortable stay. We will most definitely be back for another visit. Great WiFi reception should you still need to work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire M
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Relaxing with lovely views. Really lovely. Well appointed and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Ons kom weer. Wat 'n wonderlike vakansie. Ons was spyt ons het nie langer geboek nie. Baie dankie! Ons kom weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beslis 'n plek om weer te besoek. Ons het baie lekker gebly en geslaap in die Stoepkamer, en omdat die wind erg gewaai het, kon ons van die onderdak braai geriewe gebruikmaak met die gasvrou se toestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enrico M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lovely and peaceful. What a lovely, peaceful place. Highly recommended! I would have appreciated a mirror above the basin in the bathroom for shaving. Lovely host, lovely atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petronella C
1 nag
4.8
Des 2025

Had to break away from a very busy lifestyle, very peaceful. Peaceful, safe and lots of space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Dit was 'n baie aangename paar dae, en daar is heelwat doendinge. Eenheid 2 was baie gerieflik, ruim, netjies en goed toegerus. Uitstekende ontvangs en baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena M
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Lekker rustig met pragtige uitsigte. Heerlike plaasverblyf, pragtige uitsig, baie netjies. Dankie, sal jou gastehuis vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mechem R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Home away from home. The space is enjoyable for all from babies to adults. It was so convenient and everything we needed was catered for. Second time staying here and I would return. Thanks, Brenda, you made our stay memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R316, Oudekraal, Section 818, Caledon, 7230, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA025c980fa12f9b8a3fd79cc96209b461d44b92670f96ef801f0b14989f22b1e3c29cd651beb906bd2c4f8086d3cdbf137b5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 R316 Oudekraal, Section 818 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.340667243852 19.631938916892
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang