- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 155 Main Road, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kleinvredenburg Guesthouse bied gastekamerverblyf en is op die hoofweg in Paarl geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby verskeie besienswaardighede in die Kaapse wynlandstreek.
Ons verblyf kan op 'n B&B- of selfsorgbasis bespreek word. Die gastehuis bestaan uit 7 smaakvol versierde kamers wat met 2 enkelbeddens, 'n koningingrootte- of koninggrootte-beddens ingerig is. Elke kamer het 'n en suite- of 'n aparte badkamer met 'n stort of bad en 'n stort. Een van die kamers is ook rolstoelvriendelik.
Al die kamers het lugversorging en die meeste het 'n kombuisie en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die gastehuis het ook gratis WiFi, 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek vir voertuie agter motorhekke.
Kleinvredenburg Guesthouse is in 1812 gebou en is 'n nasionale monument. Die eiendom is loopafstand van restaurante en winkels, en dit is 10 tot 15 minute se ry van verskeie wynproelokale en landgoedere.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Magriet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 155 Main Road, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Kleinvredenburg Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
155 Main Road, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang