2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the N1, Klipheuwel Farm, De Doorns, 6875, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Klipheuwel Cottage is 'n kothuis in die Hexriviervallei.
Verblyf sluit die Klipheuwel Kothuis in wat slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed het en 'n en suite-badkamer met 'n stort en lugversorging. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n induksie- en gasplaat tydens beurtkrag. Daar is ook 'n draagbare braai voor die kothuis.
Gaste kan die plaas te voet of op ’n fiets verken, op een van die staproetes gaan, piekniek onder die bome hou of onder die sterrehemel lê in die aande. Daar is ook 'n warmbad wat gaste kan geniet. Gaste kan hul eie hout saambring of op die perseel hout koop indien hulle vooraf bestel.
Die perseel is 16 km vanaf De Doorns en 23 km vanaf Worcester vir gaste wat die omgewing wil verken. Die dorpe spog ook met verskeie restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Die Veldskoen Padstal, en sy smaaklike kaaskoek, hoort op besoekers se lysies, asook 'n wynproe by De Wet Wynkelder.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Off the N1, Klipheuwel Farm, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
- Gaste dink Klipheuwel Cottage - Oupa Hannes het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the N1, Klipheuwel Farm, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang