+17
Selfsorg in Sederberg

Kliphuis @ Slangboskloof

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Betree en gebruik van fasiliteite op eie risiko. Neem asseblief kennis dat Slangboskloof 'n werkende plaas is met trekkers, pompe en ander plaastoerusting, sowel as vee. Gaste sal verantwoordelik gehou word vir betaling van enige skade aan eiendom wat tydens hul verblyf veroorsaak word. U is welkom om buite te rook. Moet asseblief nie binne rook nie. Selfoonontvangs is baie beperk by die Kliphuis, en daar is geen WiFi nie. Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling teen 'n ekstra koste. Troeteldiere betree en gebruik ook op eie risiko. Let asseblief daarop dat die eiendom nie omhein is nie. Geen troeteldiere word op die meubels toegelaat nie. Geen troeteldiere op beddens nie, asseblief. Bring u eie troeteldierkos en bed. Troeteldiere word nie toegelaat om enige diere te jaag nie. Wees versigtig vir die vee.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Slangboskloof Farm, Koue Bokkeveld, 64 km from Ceres, 6835, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA375431ecedbde83f91630c507084093e8d994c3d5e5be33ca25780f9136b0b4c28bacd3fccc45986196c79ed58e749d6f053?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 21 5 1 5 Slangboskloof Farm Koue Bokkeveld 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.917205861722 19.237232208252
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang