Kliphuis @ Slangboskloof
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 11 Nov 2025 tot 16 Jan 2026.
Huisreëls
- Betree en gebruik die geriewe op eie risiko.
- Neem asb. kennis dat Slangboskloof 'n werkende plaas met trekkers, pompe en ander plaastoerusting is. - Daar is ook vee op die plaas.
- Gaste sal aanspreeklik gehou word om vir enige skade wat aan die eiendom aangerig is tydens hul verblyf, te betaal.
- Gaste kan buite rook. Rook is binnenshuis verbode.
- Selfoonsein is beperk by die Kliphuis en daar is nie WiFi nie.
- Troeteldiere word teen 'n ekstra koste toegelaat mits daar vooraf gereël word.
- Troeteldiere betree die perseel op eie risiko.
- Neem asb. kennis dat die eiendom nie omhein is nie.
- Troeteldiere word nie op meubels toegelaat nie. Geen troeteldiere word op beddens toegelaat nie.
- Gaste moet self kos en 'n bed vir hul troeteldiere saambring.
- Troeteldiere mag nie enige diere jaag nie. Wees versigtig vir die vee.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Slangboskloof Farm, Koue Bokkeveld, 64 km from Ceres, 6835, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang