+118

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jurjen F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekker verblyplek. Ons het in die Jan Frederik verbly. Die beddens slaap reg, die stort is lekker, voldoende bergplek vir jou goedjies. Die eetplek is buite op die onderdakstoep maar is wel oop aan die voorsyde. Die eienaars is baie vriendelik en gee jou al wat jy nodig het. Geskik vir langer verbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Beautiful, quiet, friendly. Beautiful location. Fully furnished place with aircon (necessity) in Nelspruit. Close to Nelspruit schools, which was perfect for kids' sport. Would definitely recommend the place to anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Skoon en netjies met alles wat jy benodig! Baie lekker gebly. Pragtige kamer met die mooiste uitsig op die tuin en rotse. Estie is baie vriendelik en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

H F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Beautiful cottage and surrounding area. Staff very friendly and helpful. One of the best guesthouses that we stayed in. Beautiful surroundings and the cottage was really perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig en lekker. Perfek geleë naby al die winkels. Ongelooflike mooi uitleg en baie modern, skoon en netjies. Die gasvrou is baie vriendelik en jy het ook jou eie spasie waar jy kan rondbeweeg om in en uit te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Uitstekende opsie vir oornagverblyf in Nelspruit. Baie lekker gebly oppad na die Krugerwildtuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Pragtige eenheid wat ons weer sal gebruik. Vriendelike ontvangs, netjiese geriewe. Pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khumbudzo R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Peaceful. Peaceful, lovely, quiet, clean and oh, Estie is such a lovely lady.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Dit was 'n uitstekende plek! Sal enige tyd hulle vir enige iemand aanbeveel! Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig en besonders. Werklik 'n baie netjiese, waarde vir geld en rustige verblyf. Met goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

16 Smart Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3395a4d68627de61d7bedacc9dcba70e107e89a5eb5cd5ce667e33f92d5c6f824a6523c9bd90604f321e48136be6d8273dd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 16 Smart Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.484149197389 30.984956389549
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang