- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Smart Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Klipkoppie Cottage word deur die eienaar bestuur en is 'n gastehuis in 'n stil woonbuurt in Mbombela (Nelspruit), die hoofstad van Mpumalanga. Gerieflik verblyf word aangebied en dit is die ideale basis vir sakereisigers en gesinne wat die Laeveld wil ontdek. Die gashere is 'n gesin van 4 wat langsaan op die perseel met 3 honde woon.
Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede. Elke eenheid het 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar.
Loerie is 'n luukse koningkamer met lugversorging en 'n en suite-badkamer, asook 'n kombuisie met 'n mikrogolf, lugbraaier, konveksieplaat en yskassie. Daar is 'n enkelslaapbank vir 'n kind. Suikerbekkie is 'n eenheid met 2 enkelbeddens, lugversorging, badkamer, leefarea, kombuis, stoep en braai-area. 'n Stapelbed is in die leefarea beskikbaar. Janfrederik is 'n luukse eenheid met lugversorging en 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n stort en kombuisie met 'n mikrogolf, lugbraaier, konveksieplaat en yskassie.
Gaste het toegang tot 'n privaat tuin met baie voëls en 'n groot swembad.
Die gastehuis is naby Van Riebeeck Park-sportgeriewe met 'n tennisbaan en swembad. Busamed Lowveld Privaat Hospitaal en Mbombela (Nelspruit) Mediclinic is ook om die draai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Estie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 105
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 16 Smart Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Klipkoppie Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Smart Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang