Kliplelie Selfsorg
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 West Street, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kliplelie Selfsorg is 'n knus selfsorg-eenheid in die bekoorlike dorpie Tulbagh. Ideaal vir enkelreisigers, paartjies of vriende, bied dit 'n gemaklike basis om te ontspan en die omgewing te verken.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kamer het 'n klein kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe, insluitend eetgerei. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Buite kan gaste 'n pragtige tuin met 'n braai-area geniet, perfek vir ontspanning of vermaak. Tulbagh is bekend vir sy skilderagtige berguitsigte, wingerde en bekoorlike historiese strate. Gaste kan wynproe by nabygeleë landgoedere geniet, plaaslike staproetes verken, die historiese middestad besoek, of ontspan by een van die nabygeleë kafees en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 West Street, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 West Street, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang