+94
Selfsorg in Hillsboro

Klipperant Kothuise

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

20% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Jan 2026 tot 27 Mrt 2026.
15% AF!
Naweekaanbod
Kry 15% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vir verblyf vanaf 14 Jan 2026 tot 27 Mrt 2026.
15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
15% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
Stadsjapie
Selfsorg
Plaasjapie
Selfsorg
Huisreëls

Let asseblief daarop: Klipperant is 'n streng rook- en vape-vrye omgewing. Rook en vape binnenshuis is verbode, en die kothuise is toegerus met 'n Connex-rookalarm.

Let asseblief daarop dat ons nie troeteldiere kan akkommodeer nie.

Geen matriek- of studentegroepe, vrygesel- of vrygeselpartytjies, of damesnaweke word aanvaar nie, aangesien ons uitsluitlik vir gesinne, paartjies of verteenwoordigers voorsiening maak.

Klipperant-kothuise is nie geskik vir kontrakteurs nie.

1 aangewese parkeerplek per eenheid.

Geen besoekers word toegelaat nie; slegs bespreekte gaste sal toegelaat word. 'n Maksimum van 2 gaste vir Stadsjapie en 'n maksimum van 4 gaste vir Plaasjapie.

Hierdie eiendom is toegerus met 'n kragopwekker in die geval van beurtkrag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 652
20 % AF
R 1 652 R 1 322
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 652
20 % AF
R 1 652 R 1 322
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 652
20 % AF
R 1 652 R 1 322
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Lilyvale Road, Rayton Smallholdings, Bloemfontein, 9332, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa477f2b1bbe3581466ed86f305ceed49ba7dc4e1b07480319a90d6fc61e4c7642c49f614d8eec6798f577df02680ade82f74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 652 nouVanaf R1 322 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 10 Lilyvale Road Rayton Smallholdings 9332 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.072307435457 26.19723710445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang