3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R577, Kliprivier Farm, Draaikraal, 1119, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Kliprivier Kaya is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 3 gaste en is op 'n werkende plaas net 7 km vanaf Draaikraal in Mpumalanga af.
Die kaya beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort en toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder kan gaste in die sitarea voor die houtvuurstofie ontspan.
Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met buitebraaigeriewe. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Die plaas bied pragtige uitsigte van die sonsondergang en gaste kan visvang of die wandelpaadjies al langs die veldblomme verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the R577, Kliprivier Farm, Draaikraal, 1119, Mpumalanga
- Gaste dink Kliprivier Kaya het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R577, Kliprivier Farm, Draaikraal, 1119, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang