Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliprivier Kaya

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R577, Kliprivier-plaas, Draaikraal, 1119, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Kliprivier Kaya is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 3 gaste en is op 'n werkende plaas net 7 km vanaf Draaikraal in Mpumalanga af.

Die kaya beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort en toilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder kan gaste in die sitarea voor die houtvuurstofie ontspan.

Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met buitebraaigeriewe. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Die plaas bied pragtige uitsigte van die sonsondergang en gaste kan visvang of die wandelpaadjies al langs die veldblomme verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Kliprivier Kaya sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Kliprivier Kaya
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 2

Ligging

  • Langs die R577, Kliprivier-plaas, Draaikraal, 1119, Mpumalanga
  • Gaste dink Kliprivier Kaya het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R577, Kliprivier-plaas, Draaikraal, 1119, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a9bcbf07abb73941b3a4da4138d8983163b8ca82aa2ce7e2257161bd48d435f52d856dfe38c50469bc179471aa994eb48c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 Off the R577 Kliprivier Farm 1119 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.224360186525 30.104401617315
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem