+44
Selfsorg in Calvinia

Klipwerf Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 268 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gerrie V
1 nag
5.0
Mrt 2026

Goeie waarde vir geld en verblyf sonder sukkel! Ek het baie lekker gebly. Ek is baie goed ontvang. Die eienaars en personeel was baie hulpvaardig, hoflik en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois H
1 nag
5.0
Mrt 2026

Uitstekende, lekker, netjiese verblyf met hartlike diens. Die verblyf was gerieflik, skoon, netjies, vriendelik en alles wat 'n mens nodig het. Het heerlik oornag daar. Baie, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gabriel B
1 nag
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Baie lekker gebly en die gasheer was op die bal met alles! Vriendelike mense en 'n rustige agterplaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfekte ligging, skoon en vriendelike diens. Uitstekend en baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Klipwerf Gastehuis
Baie dankie vir die mooi resensie. Sien uit tot 'n volgende keer. Vriendelike groete en dit maak ons harte baie bly dat ons gaste tevrede is.

Gerrit V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Stil, veilig, gasvry, netjies. Ons Valentynsdag ontvangs was 'n heerlike verrassing! Elmarie se gasvryheid het ons verblyf daar onvergeetlik gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Klipwerf Gastehuis
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n groot plesier om die dag vir julle spesiaal te maak. Sien uit tot 'n volgende keer. Vriendelike groete Elmarie

Dawid K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Goed toegerus en baie veilig. Ons het baie lekker gebly en die erf het voldoende ruimte sodat ons ons karavaan ook veilig kon parkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elmarie
Klipwerf Gastehuis
Baie dankie vir die resensie. Asook dat ons julle kon help met die karavaan. Ek is bly julle het lekker bly tot 'n volgende keer. Vriendelike groete Elmarie

Ettiene M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Sal weer daar slaap! Wat 'n wonderlike plekkie om by oor te slaap. Die klip rondawel, braai area, rustige area was goed vir ons siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Klipwerf Gastehuis
Baie dankie vir die resensie en mooi woorde. Tot ‘n volgende keer. Vriendelike groete, Elmarie

Leon P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Kuier was baie lekker en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie dankie vir die oornaggeriewe. Ideaal vir 'n vinnige oornagstop met skoon. Ideaal vir 'n vinnige oornagstop met skoon geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Klipwerf Gastehuis
Baie baie dankie vir die mooi resensie. Vriendelike groete Elmarie

Denise B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Awesome. Great! Awesome. Only overnighted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 268

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

16 Paul Kruger Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf97010b7d41c4757c2c235e64bbbe58ebf6b94b6bd3415699fa92a198497cff05f3a9625addcad383b745b556ca5fe8d67a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 268 5 1 5 16 Paul Kruger Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.4660333 19.7799394

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang