- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Paul Kruger Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Klipwerf Gastehuis bied gemaklike selfsorg- en kampeerverblyf. Dit is geleë in Calvinia, 'n halfwegstop tussen Kaapstad en Upington. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende plek om te bly.
Klipwerf Gastehuis het 'n verskeidenheid verblyftipes om alle gaste te pas. Eerstens is daar 2 selfsorg-eenhede, en elkeen bestaan uit 'n oopplan-sitkamer en -kombuis, 'n badkamer en 'n slaapkamer. Alle selfsorg-eenhede het lugversorging, TV's met Openview-kanale en buitebraai-areas.
Die en suite-kamer het basiese selfsorggeriewe, 'n dubbelbed en 'n buitebraai-area. Die oopplan-rondawel het 'n kombuis, badkamer en 'n slaaparea, wat 'n dubbelbed en 1 enkelbed bevat. Die grasperk bied slaapplek vir tot 12 gaste en elke staanplek het sy eie badkamer, braai-area en kragpunt.
Veilige parkering van die straat af is beskikbaar vir alle gaste. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n bykomende koste.
Calvina is geleë aan die voet van die Hantamberg, wat deel vorm van die Akkerendam Natuurreservaat. Die reservaat is 'n gewilde trekpleister en bied staproetes en piekniekplekke.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 262
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 16 Paul Kruger Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Gaste dink Klipwerf Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Paul Kruger Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang