8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 12:00 - Voorbaat Farm, Ladismith, 6655, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kloofhuisie en Klooftent bied selfsorgverblyf in 'n gerestoureerde ou plaashuisie en twee ruim omskepte tente in 'n pragtige vallei net buite Ladismith. Die verblyf het 'n mooi uitsig oor die Swartberge vanuit 'n kloof.
Daar is slaapplek vir tot 11 persone. Die plaashuisie beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Die Kloofhuis se kombuis is met 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolf, ketel en yskas-vrieskas toegerus. Die kombuis lei na 'n leefarea met 'n etenstafel, stoele en gemaklike rusbanke.
Die Klooftent het 'n koninggroote-bed, 'n enkelbed en 1 kampbedjie vir 'n kind. Daar is nie 'n badkamer by Klooftent nie, maar wel 'n buitebadkamer met 'n stort, toilet en wasbak langs Kloofhuisie, wat deur Klooftent gebruik word.
Bloekomtent het 1 dubbelbed en 1 driekwartbed, asook 'n esuite met toilet, wasbak en stort.
Buite is daar braaigeriewe, 'n houtvuurwarmbad wat dien as 'n plonspoel in die somer en hangmatte onder skadubome. Die bergagtige omgewing langs die leefareas is lekker om te verken en daar is 'n vuurput vir laataand-kuiers onder die sterre. Die gedeelde plaasdam waarin gaste kan swem is net 'n entjie se stap ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anlia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Voorbaat Farm, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink Kloofhuisie en Klooftent het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Voorbaat Farm, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang