Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Vryheid

Knip n Uiltjie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nardus H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Baie skoon, netjies en vriendelik. Sal enige tyd weer hier kom kuier. Baie lekker gebly. Uitstekende plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Mrt 2025

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Belinda L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heerlik gebly, net jammer van die 1 matras wat gedaan was in die hoofslaapkamer. Dankie en al 5 julle cutie Yorkies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Knip n Uiltjie
Sal bietjie kyk maar het onlangs 'n nuwe bed gekoop vir die eerste kamer want dit is die hoofkamer. Dankie vir die terugvoer.

Heidemarie V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Perfek. Die woonstel was perfek gewees. Ons het almal baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Knip n Uiltjie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dankie vir jul ondersteuning.

Michell K
1 nag
5.0
Jan 2024

Hierdie sal my nuwe huis weg van die huis af wees vir seker. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Knip n Uiltjie
Baie dankie, Michell. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ek sien uit na julle volgende kuier. Groete Zelda

Elizna V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Baie lekker gebly. Heerlik gebly, baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Claudette S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Awesomeness. Die plekkie is skoon en netjies en lekker ruim. Het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Knip n Uiltjie
Was lekker om julle hier te hê, was 'n plesier. Sien julle weer volgende keer.

Christine K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Ligging uitstekend. Mooi omgewing. Sal 'n uiltjie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Knip n Uiltjie
Baie dankie vir jul besoek. Mooiste wense vir 2024, hoop ons sien weer.

Wentzel U
1 nag
5.0
Sep 2023

Was goed vir ons om net oor te slaap. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Knip n Uiltjie
Baie dankie was lekker om jul te ontmoet,hoop om weer te sien. Groete Zelda en Ben Fourie

Audrey E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Absoluut fantasties! Aan ons gastepaartjie, baie baie dankie vir 'n ongelooflike aand en julle persoonlike diens. Ons sal weer van julle gastehuis gebruik maak en vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Knip n Uiltjie
Baie dankie vir jul mooi terugvoering, altyd lekker om nuwe mense te ontmoet wat later goeie kennisse word. Sien uit na jul volgende besoek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

131 Boeren Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABgVvgiNVp6ni8lR8ogFcj3uyJ35IQshQTMXbUOoy0uHwdcZTm1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 131 Boeren Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -27.772386 30.788341
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang